Adamiete

Die inhegtenisneming van Neo-Adamiete op 'n openbare plein in Amsterdam.

Die Adamiete was 'n vroeë Christelike groep in Noord-Afrika in die 2de, 3de en 4de eeu wat geen klere gedra het tydens hulle kerkdienste nie.[1][2] Daar was in die laat Middeleeue berigte oor soortgelyke sektes in Sentraal-Europa.

  1. Medievalists.net (10 Augustus 2014). "The Adamites: Hippie Heretics of the Middle Ages". Medievalists.net (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 15 Mei 2020.
  2. Havey, Francis Patrick (1907). "Adamites" . In Herbermann, Charles (red.). Catholic Encyclopedia. 1. New York: Robert Appleton Company.

Developed by StudentB