Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Département | Bouches-du-Rhône |
Koördinate | 43°32′N 5°27′O / 43.533°N 5.450°O |
Stigting | 122 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 186,08 vk km |
Hoogte bo seevlak | 73-511 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 141 895 |
- Bevolkingsdigtheid | 763/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 413 933 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Maryse Joissains-Masini |
Amptelike webwerf | mairie-aixenprovence.fr |
Aix-en-Provence [ˌɛksɑ̃pʀɔˈvɑ̃s] is 'n universiteitstad en onderprefektuur in die Suid-Franse département Bouches-du-Rhône (région Provence-Alpes-Côte d'Azur) met 'n oppervlakte van 186,08 vierkante kilometer en 142 000 inwoners (waarvan 30 000 studente), wat in Frans Aixois genoem word.