Aktinium

89 radiumAktiniumtorium
La

Ac

Ute
Algemeen
Naam, simbool, getal Aktinium, Ac, 89
Chemiese reeks aktiniedes
Groep, periode, blok 3, 7, f
Voorkoms silwerwit, gloeiend met 'n
onheilspellende blou lig;[1]
soms met 'n goue skynsel[2]
Atoommassa (227) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 6d1 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 10 g/cm³
Smeltpunt (circa) 1323 K
(1050 °C)
Kookpunt 3471 K
(3198 °C)
Smeltingswarmte 14 kJ/mol
Verdampingswarmte 400 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27,2 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies-opsiggesentreerd
Oksidasietoestande 3
(neutrale oksied)
Elektronegatiwiteit 1,1 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 499 kJ/mol
2de: 1170 kJ/mol
Atoomradius 195 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 12 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-34-8
Vernaamste isotope
Isotope van Aktinium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
225Ac sin 10 dae α 5,935 221Fr
226Ac sin 29,37 uur β- 1,117 226Th
ε 0,640 226Ra
α 5,536 222Fr
227Ac 100% 21,773 jaar β- 0,045 227Th
α 5,042 223Fr
Portaal Chemie

Aktinium (IFA: /akˈtɪniəm/) is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ac en atoomgetal 89.

  1. Wall, Greg (8 September 2003). "C&EN: It's Elemental: The Periodic Table – Actinium". C&EN: It's Elemental: The Periodic Table (in Engels). Chemical and Engineering News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2019. Besoek op 2 Junie 2011.
  2. Kirby, Harold W.; Morss, Lester R. (2006). "Actinium". The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements. p. 18. doi:10.1007/1-4020-3598-5_2. ISBN 978-1-4020-3555-5.

Developed by StudentB