| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Maceió | ||||
Grootste stad | Maceió | ||||
Oppervlakte | 27 767,661 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
3 050 652 (2006) 108.7 inw./km² | ||||
Goewerneur | Teotonio Vilela Filho (PSDB) | ||||
Visegoewerneur | José Wanderley Neto | ||||
MOI (2005) | 0,677 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Alagoas (uitgespreek [alaˈɡoɐs]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is ook een van die armste deelstate van die land. Alagoas se hoofstad en grootste stad, Maceió, het 'n bevolking van 922 458 in 2006 gehad.