Aleppoden | |
---|---|
Pinus halepensis te Epidauros, Griekeland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. halepensis
|
Binomiale naam | |
Pinus halepensis | |
natuurlike verspreiding | |
Sinonieme | |
Sien teks. |
Die Aleppoden (Pinus halepensis) is 'n denneboom wat inheems is aan die Middellandse See gebied. Dit is 'n indringerplant in Suid-Afrika.[1] Die spesie kom voor in Albanië, Algerië, Baleariese Eilande, Oos Egeïese eilande, Frankryk, Griekeland, Italië, Joego-Slawië, Korsika, Libanon, Libië, Marokko, Sardinië, Sirië, Sisilië, Spanje, Staat Palestina, Tunisië en Turkye.