Alkaan

n naam struktuur
1 metaan
2 etaan
3 propaan
4 butaan
5 pentaan
6 heksaan
7 heptaan
8 oktaan
9 nonaan
10 dekaan

'n Alkaan is 'n koolwaterstof met die algemene formule CnH2n+2. Alkane is versadigde verbindings. Hulle bevat net enkelbindings.


Developed by StudentB