Ares | |
---|---|
Griekse Olimpiese god | |
Standbeeld van Ares by Hadrianus se Villa
| |
Naam | Ares |
God van | oorlog en bloedvergieting |
Blyplek | Thrasië en die berg Olimpus |
Simbool | Aasvoël, brandende fakkel, spies |
Ouers | Zeus en Hera |
Broers, susters | Hebe, Hefaistos, Eris en Eileitia |
Kinders | Ixion, Testius, Pulus, Eurution, Spartoí, Otrera, Thrax, Mugdon, Molus, Biston, Melanippe, Askalafos, Alkippe, Oenomaus, Evenus, Pentesilea, Antiope, Hippolute, Tereus, Diomedes, Flegias, Signus, Eros, Harmonia, Deimos, Fobos, Adrestia, Anteros, Himeros |
Romeinse eweknie | Mars |
Ares (Grieks: Άρης) is in die Griekse mitologie ’n seun van Zeus en Hera. Hy is een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hoewel hy bekend is as die god van oorlog, word hy eerder verbind met onvoorspelbare geweld.