Asbosteater is 'n klein intieme teater met ongeveer 75 sitplekke, geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Albethstraat in die ooste van Pretoria. Die teater is op 7 Julie 2012 geopen.
Developed by StudentB