City of Asheville | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 35°34′48″N 82°33′21″W / 35.58000°N 82.55583°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Noord-Carolina |
County | Buncombe |
Stigting | 1784 |
Inkorporasie | 1797 |
Regering | |
• Burgemeester | Esther Manheimer |
Oppervlak | |
• Stad | 117,2 km2 (45,3 vk. myl) |
Hoogte | 640 m (2 134 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 92 870 |
• Digtheid | 710/km2 (1 800/vk. myl) |
• Metro | 424 858 |
Tydsone | UTC-5 (EST Eastern Standard Time) |
• Somertyd | UTC-4 (EDT) |
ZIP codes | 28801–28806, 28810, 28813–28816 |
Skakelkodes | 828 |
Webwerf | ashevillenc.gov |
Asheville is die administratiewe setel van die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina se administratiewe distrik Buncombe County, geleë in die Blue Ridge Mountains. Met 'n beraamde bevolking van 92 870 in 2019 is Asheville die grootste stedelike nedersetting in die weste van Noord-Carolina sowel as die belangrikste en naamgewende nedersetting vir 'n metropolitaanse gebied met meer as 420 000 inwoners wat oor vier distrikte (counties) strek. Na die bewoners van Asheville word in Engels as Ashvillians verwys.