Athlone | |
---|---|
Voorstad | |
Athlone met die torings van die ou steenkoolkragsentrale in die agtergrond. Dit is in 2010 gesloop. | |
Koördinate: 33°57′40″S 18°30′11″O / 33.96111°S 18.50306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,50 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 893 |
• Digtheid | 5 900/km2 (15 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 7760 Strate: 7764 |
Skakelkodes | 021 |
Athlone is een van die oudste voorstede van Kaapstad (provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika), op die Kaapse Vlakte en suid van die Nasionale Roete 2. Dit is vernoem na Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone en goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika in die tydperk tussen 1924 en 1930.
Twee van die bekendste bakens van Athlone is die Athlone-stadion en die torings van die ou Athlone-steenkoolkragsentrale, wat in 2010 gesloop is. Die voorstad is hoofsaaklik 'n woongebied, maar dit beskik ook oor 'n aantal nywerhede en sy eie gelyknamige spoorwegstasie.
Provinsie Wes-Kaap | |
---|---|
Hoofstad: | |
Streke: |
Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Tuinroete | Weskus |
Grootste stede en dorpe: |
Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester |
Munisipaliteite: |
Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Tuinroete | Weskus | Witzenberg |