Bakteriologie is die studie van bakterieë, veral met betrekking tot die geneeskunde en landbou. Dit word gesien as 'n onderafdeling van mikrobiologie en behels die identifikasie, klassifikasie en karakterisering van spesies bakterieë.[1]
'n Persoon wat bakteriologie studeer word 'n bakterioloog genoem.