Baltimore | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Stigting | 17de eeu |
Deelstaat | Maryland |
Bynaam | Charm City |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 238,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 585 708 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 526/vk km |
Etniese groepe: | |
- Swart | 64,34% |
- Wit | 31,63% |
- Asiate | 1,53% |
Tydsone | EST (UTC-5) |
- Somertyd | EST (UTC-4) |
Burgemeester (party) | Bernard C. «Jack» Young (D) |
Amptelike webwerf | Baltimore (en) |
Baltimore is die grootste stad in die ooste van die Verenigde State van Amerika in die deelstaat van Maryland en is ongeveer 56 km noordoos van Washington D.C.. Die stad is geleë by die monding van die Patapscorivier in Chesapeakebaai. Die stad het 'n bevolking van 585 708 in 2020 gehad. Die hawe van Baltimore is een van die bedrywigstes in die VSA.[1]