Barranquilla

Barranquilla

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Colombia Kolombië
 Department Atlántico Department
 Koördinate 10°57′50″N 74°47′47″W / 10.96389°N 74.79639°W / 10.96389; -74.79639
 Gestig op 1813
 Oppervlakte:  
 - Totaal 166 vk km
 Hoogte bo seevlak 18 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 1 148 506
 - Bevolkingsdigtheid 6 918/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 821 517
 Tydsone UTC -5
 Burgemeester Alejandro Char
  Amptelike Webwerf barranquilla.gov.co
Maria Reina

Barranquilla is die vierde grootste stad van Colombia en is op 7 April 1813 gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 148 506 en van 1 821 517 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 166 km². Die stad is die hoofstad van die noordelike Atlántico Department en is die belangrikste hawestad aan die kus van die Karibiese See.


Developed by StudentB