Bas-Rhin

Bas-Rhin (67)
Ligging van Bas-Rhin Frankryk
Gewes Grand Est
Prefektuur Straatsburg
Onderprefekture Haguenau
Molsheim
Saverne
Sélestat
Bevolking 1 095 905 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 230 inw./vk km
Oppervlakte 4 755 vk km
Arrondissemente 7
Kantonne 44
Munisipaliteite 527
President van die
Conseil général
Guy-Dominique Kennel (UMP)

Bas-Rhin (uitgespreek [bɑ.ʁɛ̃], Elsasser Duits: Unterelsàss) (67) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Straatsburg.


Developed by StudentB