Basilius II van Bisantium

Basilius II
Keiser van die Bisantynse Ryk

Bewind 10 Januarie 97615 Desember 1025
Dinastie Masedoniese
Gebore 958
Konstantinopel
Oorlede 15 Desember 1025 (op 67)
Konstantinopel
Voorganger Johannes I Tzimiskes
Opvolger Konstantyn VIII
Vader Romanos II
Moeder Theophano

Basilius II (Grieks: Βασίλειος Β΄, Basileios II; 958 – 15 Desember 1025) was ’n keiser van die Bisantynse Ryk wat eers as senior keiser maar van 10 Januarie 976 tot 15 Desember 1025 effektief as alleenheerser regeer het. Hy was bekend as Basilius die Porphyrogenitus en Basilius die Jongere om hom te onderskei van sy vermeende voorouer Basilius I die Masedoniër. Hy was die tweede langste heerser naas sy broer, Konstantyn VIII, wat in 962 saam met hom tot medekeiser benoem is,[1] maar drie jaar ná hom dood is.

  1. Holmes, Catherine (2 Februarie 2006). Basil II and the Governance of Empire (976-1025). Oxford University Press. p. 448. ISBN 978-0199279685.

Developed by StudentB