Bedfordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Bedfordshire | |
Oppervlakte | 1 235 km² |
Bevolking | 617 100 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 499 inw./km² |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Bedfordshire (uitgespreek /ˈbɛdfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Bedford, Dunstable en Luton. Bedfordshire het 'n bevolking van 617 100 in 2011 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.