Bonaire

Bonaire
Bonaire (Nederlands)
Boneiru (Papiaments)
Vlag van Bonaire Wapen van Bonaire
Vlag Wapen
Volkslied: Tera di Solo y suave biento
(Papiaments vir: "Land van die son en sagte briesie")
Ligging van Bonaire
Hoofstad Kralendijk

12°9′N 68°16′W / 12.150°N 68.267°W / 12.150; -68.267

Grootste stad Kralendijk
Amptelike tale Nederlands en Papiaments[1]
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Edison Rijna
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
288[2] km2  
111 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
22 573[3] ()
69 / km2
180 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .nl, .ana[4]
Skakelkode +599-7
a. Gaan gestaak word.

Bonaire (Nederlands: [boːˈnɛːr(ə)], ; Papiaments: Boneiru, [bʊˈne̝i̯ru]) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 2010 het Bonaire deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5]

Nasa-Satellietbeeld van Bonaire
Kaart van Bonaire

Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Kralendijk. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 288 km² en het 'n bevolking van 22 573 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[6]

  1. (nl) "Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba". wetten.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
  2. (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
  3. (en) "How has the population evolved over the past decade? – the Caribbean Netherlands in numbers 2022 | CBS".
  4. (en) "ISO 3166-1 decoding table". International Organization for Standardization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2016. Besoek op 29 Augustus 2014.
  5. (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
  6. (nl) "Bonaire, Sint Eustatius, Saba". De Nederlandsche Bank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2010. Besoek op 25 Desember 2010.

Developed by StudentB