|
Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
Goue van Oos-Francië | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Luik | ||
1384 Boergondiese Nederlande | ||
1482 Habsburgse Nederlande | ||
1543 Sewentien Provinsies (vanaf 1566 in opstand) | ||
1588 Republiek die Sewe Verenigde Nederlande |
1585 Spaanse Nederlande | |
1713 Oostenrykse Nederlande | ||
1795 Bataafse Republiek |
1794 Eerste Franse Republiek | |
1806 Koninkryk Holland | ||
1810 | 1804 | |
Eerste Franse Keiserryk | ||
1813 Vorstendom die Nederlande |
1814 Generaal- Goewernement | |
1815 Verenigde Koninkryk die Nederlande |
1815 Groothertogdom Luxemburg | |
1830 Koninkryk die Nederlande |
1830 Koninkryk België |
1848 & 1867 Groothertogdom Luxemburg |
Brabant (Frans: Duché de Brabant, Nederlands: Hertogdom Brabant) was 'n hertogdom in België en Nederland tydens die Middeleeue. Die belangrikste stede in Brabant was Antwerpen, Breda, Brussel, Leuven en Den Bosch ('s Hertogenbosch).