Brandstofstorting (of brandstofuitskot) is 'n proses wat aangewend word om 'n vliegtuig se totale massa te verminder voor landing. Dit word in sekere noodsituasies uitgevoer, bv. tydens 'n terugkeer na die vertreklughawe kort na opstyging, of indien die vliegtuig kort van sy beplande bestemming sal land ('n noodlanding).
Developed by StudentB