Brons is 'n metaalbruin kleur wat soos die metaallegering brons lyk.
Die eerste aangetekende gebruik van brons as 'n kleurnaam in Engels was in 1753.[1]
- ↑ Maerz and Paul, A Dictionary of Color, New York: 1930 McGraw-Hill, p. 191; Color Sample of Bronze: p. 51, Plate 14, Color Sample L9