Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Basse-Normandie |
Département | Calvados |
Koördinate | 49°11′N 0°22′W / 49.183°N 0.367°W |
Stigting (eerste verwysing) | 1027 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 25,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2-73 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 108 793 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 233/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 399 471 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Philippe Duron |
Amptelike webwerf | caen.fr |
Caen is 'n stad in Frankryk. Dit is die hoofstad van die gewes Neder-Normandië en die département Calvados. Die Orne-rivier vloei deur die stad wat 15 kilometer binneland toe van die Engelse Kanaal geleë is. Dit het 'n bevolking van 109 000, terwyl die stedelike gebied 399 471 inwoners het.
Die stad se naam is waarskynlik van Galliese oorsprong (van cato, militêre aktiwiteit; en mago, veld; moontlik iets soos plek waar troepe geoefen het).[1] Die plek se bynaam is "die stad met honderd klokke".