Die Sweedse rolprent The Best Intentions (Den goda viljan) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Paul Verhoeven se Basic Instinct en afgesluit met Far and Away van Ron Howard.[3][4][5]
↑"August Film Tops Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 19 Mei 1992. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.