Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Wyoming |
Koördinate | 33°56′N 118°24′W / 33.933°N 118.400°W |
Gestig op | 1867 |
Geïnkorporeer op | |
Oppervlak: | |
- Totaal | 1 57.9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 560 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 53 011 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 511.8/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 81 601 |
Tydsone | PST (UTC -7) Somertyd: PDT (UTC -6) |
Klimaat | |
- Tipe | Halfdor |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
Burgemeester | Richard Kaysen |
Amptelike webwerf | www.cheyennecity.org |
Cheyenne is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat van Wyoming.[1] Die stad is in 1867 gestig. Dit is ook die administratiewe sentrum van die distrik Laramie. Cheyenne het 'n bevolking van sowat 53 011 mense (grootstadsgebied 81 607).
Cheyenne se byname is Magic City of the Plains, Capital City en The Frontier City.