Deelstaat Colorado | |||||
| |||||
Bynaam(e): Centennial State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Denver | ||||
Grootste stad | Denver | ||||
Area | 8ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 269 837 km2 | ||||
- Wydte | 451 km | ||||
- Lengte | 612 km | ||||
- Water | 962 km2 | ||||
- % water | 0.36 % | ||||
- Breedtegraad | 37°N tot 41°N | ||||
- Lengtegraad | 102°03'W tot 109°03'W | ||||
Bevolking | 22ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 5 029 196 | ||||
- Digtheid | 18,64/km2 37ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Mount Elbert 4 401 m | ||||
- Gemiddeld | 2 073 m | ||||
- Laagste punt | Arikareerivier 1010 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 1 Augustus 1876 (38ste) | ||||
Goewerneur | Jared Polis (D) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Dianne Primavera (D) | ||||
Wetgewer | Colorado Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Michael Bennet (D) Cory Gardner (R) | ||||
Tydsone | Amerikaanse Bergtyd: UTC-7 Somertyd: UTC-6 | ||||
Afkortings | CO US-CO | ||||
Webblad | www.colorado.gov |
Colorado (Engels: State of Colorado, afkorting CO) is 'n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 5,76 miljoen in 2019. Dit lê tussen die Rotsgebergte (die Rockies) en die Groot Vlaktes. Denver is die hoofstad asook die grootste stad. Ander stede sluit in Aspen (bekend vir ski) en Boulder.[1]
Colorado word in die noorde deur Wyoming en Nebraska, in die ooste deur Nebraska en Kansas, in die suide deur Oklahoma en Nieu-Meksiko, en in die weste deur Utah begrens. Colorado is een van die state wat geen natuurlike grense het nie. Die deelstaat is bekend vir sy natuurskoon en berge en is 'n gewilde vakansiebestemming. Mount Elbert, Colorado se hoogste bergpiek, is 4 401 m.
Colorado se bynaam is Centennial State.
Die Coloradorivier ontspring in die Rocky Mountains Nasionale Park in die deelstaat.
Die staat Colorado is vernoem na die Colorado-rivier, Spaans vir "rooierige kleur". Die standaard afkorting vir die staat is CO.[2][3][4]
[Sandoval] found five pronunciations.