Despina soos deur Voyager 2 gesien (horisontaal gesmeer). | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Stephen P. Synnott[1] en Voyager-span |
Datum | Julie 1989 |
Kleinplaneet-benaming | Neptunus V |
Etimologie | Dogter van Poseidon en Demeter |
Wentelbaaneienskappe[2][3] | |
Epog 18 Augustus 1989 | |
Halwe lengteas | 52 525,95 km |
Wentelperiode | 0,33465551 ± 0,00000001 d |
Baanhelling | 0,216 ± 0,014° (tot Neptunus se ewenaar) |
Satelliet van | Neptunus |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 180 × 148 × 128 km[4][5] |
Gem. radius | 78,0 ± 4,7 km[3] |
Volume | ~1,8×106 km³ |
Massa | ~2,2×1018 kg (gebaseer op veronderstelde digtheid) |
Gem. digtheid | ~1,2 g/cm³ (geraam)[6] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | ~0,026 m/s2 |
Ontsnapping- snelheid | ~0,063 km/s |
Rotasieperiode | Sinchronies |
Ashelling | 0 |
Temperatuur | gemiddeld ~51 K (geraam) |
Skynmagnitude | 22,0[6] |
Despina, ook bekend as Neptunus V, is die derde binneste maan van Neptunus. Dit is genoem na ’n nimf in die Griekse mitologie, die dogter van Poseidon and Demeter.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Willman-Neptune
<ref>
tag; no text was provided for refs named Jacobson2004
<ref>
tag; no text was provided for refs named Showalter2019
<ref>
tag; no text was provided for refs named Karkoschka2003
<ref>
tag; no text was provided for refs named Williams2008-nssdc
<ref>
tag; no text was provided for refs named jplssd