Deuterostomia Tydperk: Kambrium – tans, 540–0 m. jaar gelede | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
’n Seekomkommer. | ||||||||||||
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
| ||||||||||||
Klades | ||||||||||||
|
Deuterostomia ("tweede mond" in antieke Grieks)[1][2] is ’n superfilum in die koninkryk Animalia (diere). Dit is ’n sustersklade van Protostomia; saam vorm hulle die klade Nephrozoa.