'n Diaspora (in Oud-Grieks: διασπορά; verstrooiing, uitsaaiing) is die grootskaalse verspreiding van 'n volk oor verskillende dele van die wêreld. Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora. Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor.
Developed by StudentB