Dogri डोगरी ڈوگرى ḍogrī | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië Pakistan | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 4 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Noordwes-Indo-Aries Dogri | |
Skrifstelsel: | Devanagari, Arabiese alfabet voorheen Takri, Gurmukhi | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | doi
| |
ISO 639-3: | doi
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Dogri (डोगरी, ڈوگرى, ḍogrī) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Dogri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Dogri word òf met die Devanagari-alfabet òf met die Arabiese alfabet geskryf. Dit is die naaste verwant aan Sindhi en Pandjabi, twee van die mees verspreide tale van Pakistan.