Draakvrug

'n Draakvrug of pitaja is die vrug van verskeie spesies kaktusse in die genus Hylocereus. Die vrug is helderpienk met stekelrige skubbe, wat tot die naam aanleiding gee. Dit is inheems aan Sentraal- en Suid-Amerika, maar word ook in Asië en Noord-Australië verbou. In Suid-Afrika word draakvrugte soms by winkels en markte aangetref, hoewel dit nie geredelik beskikbaar is nie.


Developed by StudentB