Dubbelbreking is 'n buitegewone vorm van breking van lig wat optree indien 'n ligstraal op 'n deursigtige kristal val wat 'n simmetrie het wat laer as kubies is.
Developed by StudentB