Eminem | |
---|---|
Eminem tydens 'n optrede (2009) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Marshall Bruce Mathers III |
Ook bekend as | Eminem |
Gebore | 17 Oktober 1972 St. Joseph, Missouri (VSA) |
Genres | Hip-hop |
Beroep(e) | Kletsrymer, musiekprodusent, liedjieskrywer, akteur |
Instrumente | stem, sleutelbord, sampler, dromme |
Jare aktief | 1987–onlangs |
Etikette | Aftermath, Shady, Interscope (huidige) Bassmint, Mashin' Duck, Web Game (voormalige) |
Assosiasies | Bad Meets Evil , D12 , Dr. Dre, 50 Cent, Lloyd Banks, G-Unit, Snoop Dogg, Nate Dogg, Lil Wayne, Obie Trice, Dina Rae, Rihanna, Royce Da 5'9", Skylar Grey, Outsidaz |
Webwerf | eminem.com |
Marshall Bruce Mathers III (gebore 17 Oktober 1972), beter bekend onder sy verhoognaam Eminem, is 'n Amerikaanse kletsrymer, liedjieskrywer, musiekprodusent en akteur uit Detroit, Michigan.[1] Hy is in St. Joseph, Missouri gebore. Eminem het 15 Grammy-toekennings en 1 Oscar gewen en na raming sowat 45 miljoen albums en 42 miljoen liedjies verkoop.[2]