| |||||
Nasionale leuse: Desire the Right (Engels vir: "Begeer die regte ding") | |||||
Volkslied: God Save the King (amptelik) (Engels vir: "God beskerm die koning") Song of the Falklandsa (nieamptelik) | |||||
Hoofstad | Stanley | ||||
Grootste stad | Stanley | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Charles III Alison Blake Andy Keeling James Cleverly | ||||
Onafhanklikheid Stigting
• Eerste nedersetting • Britse bewind bevestig • Kroonkolonie • Britse afhanklike gebied • Falklandoorlog • Britse oorsese gebied • Huidige grondwet |
1764 3 Januarie 1833 1841 1981c 2 April–14 Junie 1982 2002 1 Januarie 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
12 173 km2 (162ste) 4 700 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2016-sensus - Digtheid |
3 398[1] 0,28 / km2 (241ste) 0,7 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2013-skatting | ||||
MOI (2010) | 0,874[3] (20ste) – baie hoog | ||||
Gini (2015) | 36,0[4](64ste) – medium | ||||
Geldeenheid | Pondd (FKP )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
FKSTe (UTC-3) nie toegepas nie (UTC-3) | ||||
Internet-TLD | .fk | ||||
Skakelkode | +500 | ||||
a. Vir al die Britse oorsese gebiede b. Song of the Falklands word gebruik as die Falkland-eilande se volkslied by sportbyeenkomste. c. Onderbreek deur die Argentynse militêre regering in 1982. d. Gekoppel aan die Pond sterling (GBP). e. Die Falkland-eilande gebruik die FKST sedert September 2010.[5] |
Die Falkland-eilande (Engels: Falkland Islands, Spaans: Islas Malvinas) is 'n groep eilande in die suide van die Atlantiese Oseaan. Die eilande het 'n bevolking van sowat drieduisend mense en die hoofstad, Stanley, het meer as tweeduisend inwoners. Ongeveer nege uit tien inwoners woon in Stanley.[6] Die Falkland-eilande lê suidoostelik van Suid-Amerika en word sedert 1833 deur Argentinië opgeëis. As 'n Britse oorsese gebied geniet die Falkland-eilande interne selfbestuur, maar die Verenigde Koninkryk neem verantwoordelikheid vir hul verdediging en buitelandse sake.