Fernandel

Fernandel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fernandel tydens 'n onderhoud in Maart 1970.

Geboorte (1903-05-08)8 Mei 1903
Marseille, Frankryk
Sterfte 26 Februarie 1971 (op 67)
Lewensmaat Henriette Manse
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fernand Joseph Désiré Contandin (8 Mei 1903 – 26 Februarie 1971), beter bekend as Fernandel, was 'n Franse akteur en sanger. Hy is gebore in Marseille, Frankryk, seun van Désirée Bedouin en Denis Contandin, wat oorspronklik van Perosa Argentina, 'n Oksitaanse dorp geleë in die provinsie van Turyn, Italië.[1] Hy was 'n komediester wat die eerste keer in Franse vaudeville, operettes, en music-hall revues gewild geraak het.

Sy verhoognaam kom van sy huwelik met Henriette Manse, suster van sy beste vriend en gereelde film medewerker Jean Manse. Hy was so geheg aan sy vrou dat sy skoonmoeder hom Fernand d'elle ("Haar Fernand") genoem het.[2][3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named comune.perosaargentina
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named frenchfilmguide
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named atozoffrenchcine

Developed by StudentB