Fulgencio Batista | |
Fulgencio Batista in 1952 | |
9de en 12de President van Kuba
| |
Ampstermyn 10 Oktober 1940 – 10 Oktober 1944 | |
Vise | Gustavo Cuervo Rubio |
---|---|
Voorafgegaan deur | Federico Laredo Brú |
Opgevolg deur | Ramón Grau |
Ampstermyn 10 Maart 1952 – 1 Januarie 1959 | |
Voorafgegaan deur | Carlos Prío |
Opgevolg deur | Anselmo Alliegro y Milá |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Rubén Zaldívar 16 Januarie 1901 Banes, Kuba |
Sterf | 6 Augustus 1973 Guadalmina, Spanje[1] |
Politieke party | Demokratiese Sosialistiese Koalisie[2] (Verkiesing van 1940) Verenigde Aksie-party (1948–1950)[3] Progressiewe Aksie-party (1950–1959) |
Eggenoot/-note | Elisa Godínez Gómez de Batista (1926–1946) Marta Fernández Miranda de Batista (1946–1973) |
Kind(ers) | 8 |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Kuba |
Diens/Tak | Kubaanse weermag |
Jare in diens | 1921–1940 |
Rang | Kolonel |
Fulgencio Batista y Zaldívar (1901 – 1973) was 'n Kubaanse president en diktator. Hy regeer Kuba van 1934 tot 1959, aanvanklik deur marionet-presidente, later deur homself as president te laat verkies en uiteindelik as diktator. Sy regering is deur Fidel Castro en sy guerrillavegters omver gewerp.[4]