Algemeen | |
---|---|
Naam | Galliumarsenied |
Chemiese formule | GaAs |
Molêre massa | 144,642[g/mol][1] |
CAS-nommer | 1303-00-0[1] |
Voorkoms | donkergrys vastestof[1] |
Reuk | reukloos [1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | 565,3 pm[2] |
Ruimtegroep | F43m |
Nommer | 216 |
Strukturbericht | B3 |
Smeltpunt | 1238 °C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 5,31 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | Reageer met water [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Galliumarsenied is 'n verbinding van gallium met arseen met die chemiese formule GaAs.
Dit is 'n halfgeleier met 'n direkte bandgaping van 1,424 eV, wat vanweë sy optiese en elektroniese eienskappe wydverspreide toepassing gevind het.[3]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)