GarageBand | |
Ontwikkelaar | Apple Inc. |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 6 Januarie 2004 |
Nuutste weergawe | 10.0.1/ 22 Oktober 2013 |
Bedryfstelsel | OS X |
Kategorie | Digitale oudio-werkstasie |
Lisensie | Eiendomsagteware |
Webblad | Apple – GarageBand |
GarageBand | |
Ontwikkelaar | Apple Inc. |
---|---|
Nuutste weergawe | 2.0/ 22 Oktober 2013 |
Bedryfstelsel | iOS |
Kategorie | Digitale oudio-werkstasie |
Lisensie | Eiendomsagteware |
Webblad | Apple – GarageBand |
GarageBand is ’n programmatuurtoepassing vir Mac OS X en iOS wat gebruikers in staat stel om musiek of potgooie te skep. Dit is ontwikkel deur Apple Inc. en is deel van die iLife-pakket vir Mac OS X