Gorinchem Gorcum / Gorkum | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Kriekenmarkt | |
Ligging van Gorinchem in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Gorinchem-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°50′N 4°58′O / 51.833°N 4.967°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Reinie Melissant-Briene (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,93 km2 (8,47 vk. myl) |
• Land | 18,71 km2 (7,22 vk. myl) |
• Water | 3,22 km2 (1,24 vk. myl) |
Hoogte | −0,5 m (−1,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 632 |
• Digtheid | 2 011/km2 (5 210/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 4201–4213 |
Skakelkodes | 0183 |
Bestuurlike sentrum | Gorinchem |
Webwerf | www.gorinchem.nl |
Gorinchem is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
Gorinchem is 'n vestingstad, wat omstreeks 1000 is gestig en geleë is aan die noordoewers van die Boven-Merwede- en Waal-riviere in die uiterste suidooste van die Alblasserwaard-streek as ook in die uiterste suidweste van die Tielerwaard-streek.[1] Die Linge-rivier vloei in hierdie stad in die Boven-Merwede.
Die munisipaliteit grens in die ooste aan die Gelderse Fort Vuren en aan die suidoostelike oorkant lê die Brabantse vestingstad Woudrichem en die Gelderse Slot Loevestein.