Hongkong

Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China
中華人民共和國香港特別行政區 (Chinees)
Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China (Engels)
Vlag van Hongkong Embleem van Hongkong
Vlag Embleem
Volkslied: 《義勇軍進行曲》
Yìyǒngjūn Jìnxíngqǔ (Chinees)
March of the Volunteers (Engels)
(Afrikaans: "Mars van die Vrywilligers")
Ligging van Hongkong
Hoofstad Hongkong

22°16′N 114°9′O / 22.267°N 114.150°O / 22.267; 114.150

Grootste stad Hongkong
Amptelike tale Chinees en Engels[1][2]
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek China
John Lee
Eric Chan
Onafhanklikheid
Vorming
• Britse besit
• Verdrag van Nanking
• Konvensie van Beijing
• 2de Konvensie van Beijing
• Japannese besetting

• Oordraging van die
Britse soewereiniteit aan die
Volksrepubliek China


25 Januarie 1841
29 Augustus 1842
18 Oktober 1860
9 Junie 1898
25 Desember 1941 tot
30 Augustus 1945


1 Julie 1997
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 755[3] km2  (184ste)
1 064 myl2
59,8 (1 649 km² / 637 myl²)
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
7 409 000[4] (100ste)
6 544[5] / km2 (4de)
16 948,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$471,186 miljard[6] (44ste)
$62 969[6] (10de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$342,037 miljard[6] (35ste)
$45 710[6] (16de)

MOI (2015) 0,917[7] (12de)  –  baie hoog
Gini (2016) 53,9[8] –  hoog
Geldeenheid Dollar (HKD)
Tydsone
 - Somertyd
HKT (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .hk, .香港
Skakelkode +852

Hongkong (Chinees: 香港, Xiānggǎng, Kantonees: Yale: Hē​unggóng, Jyutping: Hoeng1 gong2, Guangdong: Hêng1 gong2, [hœ́ːŋ.kɔ̌ːŋ], ; Engels: Hong Kong; letterlik: "lieflike hawe" of "wierookhawe"[9][10]), amptelik die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China (Engels: Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China, Chinees: 中華人民共和國香港特別行政區), is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China. Hongkong is oos van die Pêrelrivierdelta en Macau aan die kus van die Suid-Chinese See geleë en grens in die noorde aan die Chinese provinsie Guangdong.

Dit was 155 jaar lank tot 1997 'n Britse oorsese gebied, aanvanklik 'n kroonkolonie (van 1842, kragtens die Verdrag van Nanking, tot 1997). Op 30 Junie 1997 is die beheer egter aan die Volksrepubliek China teruggegee, wat nietemin belowe het dat hy nie sy eie ekonomiese stelsel op Hongkong sou afdwing nie en dat dit die daaropvolgende vyftig jaar ’n hoë mate van outonomie sou geniet. Hongkong se ekonomie word wyd in die pers die vryste ter wêreld genoem, onder meer deur die Engelse tydskrif The Economist.[11]

  1. (en) "Hong Kong – the Facts". Regering van Hongkong. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019. Besoek op 14 Mei 2018.
  2. (en) "OFFICIAL LANGUAGES DIVISION". Staatsdienskantoor. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 14 Mei 2018.
  3. (en) "Hong Kong". Central Intelligence Agency. Besoek op 5 Augustus 2023.
  4. (en) "HK Population for 2016". Census and Statistics Department (Hong Kong). 19 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 14 Mei 2018.
  5. (en) (PDF) 2011 Population Census – Summary Results (Report). Census and Statistics Department. Februarie 2012. Archived from the original on 21 Oktober 2019. https://web.archive.org/web/20191021224429/https://www.census2011.gov.hk/pdf/summary-results.pdf. Besoek op 14 Mei 2018. 
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Hong Kong". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 14 Mei 2018.
  7. (en) "2015 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 2015. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 14 Mei 2018.
  8. (en) "Thematic Report : Household Income Distribution in Hong Kong 2016" (PDF). Regering van Hongkong. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 14 Mei 2018.
  9. (en) "Aquilaria sinensis and origin of the name of Hong Kong". herbarium.gov.hk. Hong Kong Herbarium. Besoek op 14 Mei 2018.
  10. (en) "Making scents: saviours of the incense tree". South China Morning Post. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 14 Mei 2018.
  11. (en) "World News, Politics, Economics, Business & Finance". The Economist. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018. Besoek op 14 Mei 2018.

Developed by StudentB