Huawei Technologies Co., Ltd. | |
Huawei wordmark 2019.svg | |
Tipe | Privaat |
---|---|
Gestig | 15 September 1987 |
Stigter(s) | Ren Zhengfei |
Hoofkantoor | |
Sleutelpersone | Ren Zhengfei (uitvoerende hoof) Liang Hua (voorsitter) Meng Wanzhou (adjunk-voorsitter & Finansiële Beampte) He Tingbo (Direkteur) |
Gebied bedien | Worldwide |
Industrie | |
Produkte | |
Inkomste | Sjabloon:CNY (US$99 billion) (2023)[1] |
Bedryfsinkomste | Sjabloon:CNY (US$14.74 billion) (2023) |
Netto inkomste | Sjabloon:CNY (US$12.28 billion) (2023)[2] |
Bates | Sjabloon:CNY (US$178 billion) (2023) |
Werknemers | 207,272 (2023)[3] |
Moedermaatskappy | Huawei Investment & Holding[4] |
Dogter- maatskappye | Caliopa Chinasoft International FutureWei Technologies HexaTier HiSilicon iSoftStone |
Webwerf | www |
Huawei (Vereenvoudigde Chinees: 华为) is 'n Chinese multinasionale korporasie wat IT-infrastruktuur bestuur, telekommunikasietoerusting vervaardig en telekommunikasiedienste verskaf. Die maatskappy is in 1987 gestig en is geleë in Shenzhen, naby Hongkong. Huawei was in 2020 49ste (2014: 228) onder die grootste maatskappye ter wêreld gemeet aan inkomste volgens die Fortune Global 500-lys.[5]
{{cite web}}
: Eksterne skakel in |title=
(hulp)