Huawei

Huawei Technologies Co., Ltd.
Huawei wordmark 2019.svg
Tipe Privaat
Gestig 15 September 1987 (1987-09-15)
Stigter(s)Ren Zhengfei
Hoofkantoor
SleutelpersoneRen Zhengfei (uitvoerende hoof)
Liang Hua (voorsitter)
Meng Wanzhou (adjunk-voorsitter & Finansiële Beampte)
He Tingbo (Direkteur)
Gebied bedienWorldwide
Industrie
ProduktePage Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
Inkomste Sjabloon:CNY (US$99 billion) (2023)[1]
Bedryfsinkomste Sjabloon:CNY (US$14.74 billion) (2023)
Netto inkomste Sjabloon:CNY (US$12.28 billion) (2023)[2]
Bates Sjabloon:CNY (US$178 billion) (2023)
Werknemers207,272 (2023)[3]
MoedermaatskappyHuawei Investment & Holding[4]
Dogter-
maatskappye
Caliopa
Chinasoft International
FutureWei Technologies
HexaTier
HiSilicon
iSoftStone
Webwerfwww.huawei.com Edit this at Wikidata

Huawei (Vereenvoudigde Chinees: 华为) is 'n Chinese multinasionale korporasie wat IT-infrastruktuur bestuur, telekommunikasietoerusting vervaardig en telekommunikasiedienste verskaf. Die maatskappy is in 1987 gestig en is geleë in Shenzhen, naby Hongkong. Huawei was in 2020 49ste (2014: 228) onder die grootste maatskappye ter wêreld gemeet aan inkomste volgens die Fortune Global 500-lys.[5]

  1. "https://www.huawei.com/en/news/2024/3/huawei-annual-report-2023". Huawei. 29 Maart 2024. Besoek op 29 Maart 2024. {{cite web}}: Eksterne skakel in |title= (hulp)
  2. "Huawei Investment & Holding Co., Ltd". Besoek op 29 Maart 2024.
  3. "Huawei Annual Report 2023". Huawei. Besoek op 29 Maart 2024.
  4. Zhong, Raymond (25 April 2019). "Who Owns Huawei? The Company Tried to Explain. It Got Complicated". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2019. Besoek op 22 Mei 2019.
  5. (en) FORTUNE Global 500 2020. Gearchiveerd op 14 november 2022.

Developed by StudentB