Isipingorivier Sipingo | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 4 m |
Koördinate: 30°15′0″S 30°55′23″O / 30.25000°S 30.92306°O |
Die Sipingo of Isipingorivier is 'n rivier aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Die rivier mond by Isipingo in die Indiese Oseaan uit, nadat dit vir sy laaste deel deur Umlazi-woonbuurt suid van Durban gevloei het.