Joeba Juba | |
---|---|
'n Lugbeeld van Joeba | |
Land | Suid-Soedan |
Deelstaat | Central Equatoria |
County | Joeba |
Stigting | 1922 |
Regering | |
• Burgemeester | Stephen Wani Michael |
Hoogte | 550 m (1 800 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 372 410 |
Tydsone | UTC+03:00 (OAT) |
Joeba (Engels: Juba, Arabies: جوبا) is die hoofstad en grootste stad van Suid-Soedan. Die stad het 'n bevolking van 372 410 in 2011 gehad. Joeba is in 1922 gestig en is weerskante die Wit Nyl geleë. Noord van die stad vorm die Wit Nyl die Sudd, een van die wêreld se grootste vleilande en die grootste binnedelta in Afrika.[1]
Die Suid-Soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan Ramciel die gunsteling is.[2] Dit word egter deur die voortdurende Suid-Soedanese burgeroorlog bemoeilik.