KV35 | ||
Die grafkelder van Amenhotep II | ||
Die grafkelder, met tonele van die Amdoeat. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 9 Maart 1898 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret | |
← Vorige KV34 Volgende →
KV36 |
Graf KV35 is die grafkelder van farao Amenhotep II in die oostelike deel van die Vallei van die Konings in Luxor, Egipte. Dit is later gebruik as die bewaarplek van ander koninklike mummies. Die grafkelder is in Maart 1898 deur Victor Loret ontdek.