KV43

KV43
Die grafkelder van Toetmoses IV
Muurversiering: Toetmoses ontvang die lewe van (van links) Osiris, Anoebis en Hathor.
Muurversiering: Toetmoses ontvang die lewe van (van links) Osiris, Anoebis en Hathor.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek Januarie 1903
Uitgrawings deur Howard Carter
Versiering Muuskildering van Toetmoses voor Osiris, Anoebis en Hathor
← Vorige
KV42
Volgende →
KV44

KV43 in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte, was die grafkelder van farao Toetmoses IV van die 18de Dinastie. Dit het 'n gebuigde uitleg, wat tipies is van die vroeë 18de Dinastie. KV43 is in 1903 herontdek deur Howard Carter, wat uitgrawings gedoen het namens die Amerikaanse sakeman Theodore M. Davis.[1]

  1. Carter, Howard; Newberry, Percy E. (1904). The Tomb of Thoutmôsis IV. Westminster: Constable. pp. vii–xii. Repr. Londen: Duckworth, 2002. ISBN 0-7156-3120-9.

Developed by StudentB