|
Algemeen
|
Naam, Simbool, Getal
|
Kalium, K, 19
|
Chemiese reeks
|
alkalimetale
|
Groep, Periode, Blok
|
1 (IA), 4 , s
|
Digtheid, Hardheid
|
856 kg/m3, 0.4
|
Voorkoms
|
silwerig-wit
|
Atoomeienskappe
|
Atoomgewig
|
39.0983 ame
|
Atoomradius (ber.)
|
220 (243) pm
|
Kovalente radius
|
196 pm
|
van der Waals radius
|
275 pm
|
Elektronkonfigurasie
|
[Ar]4s1
|
e− e per energievlak
|
2, 8, 8, 1
|
Oksidasietoestande (Oksied)
|
1 (sterk basis)
|
Kristalstruktuur |
kubies liggaamsgesentreerd
|
Ruimtegroep |
Im3m nommer: 229
|
Strukturbericht-kode |
A2
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand van materie
|
vastestof
|
Smeltpunt
|
336,53 K (63,38 °C)
|
Kookpunt
|
1032 K (758,85 °C)
|
Molêre volume
|
45,94 ×10−6 m3/mol
|
Verdampingswarmte
|
79,87 kJ/mol
|
Smeltingswarmte
|
2,334 kJ/mol
|
Dampdruk
|
1,06×10−4 Pa
|
Spoed van klank
|
2000 m/s teen 293,15 K
|
Diverse
|
Elektronegatiwiteit
|
0,82 (Pauling skaal)
|
Spesifieke warmtekapasiteit
|
757 J/(kg*K)
|
Elektriese geleidingsvermoë
|
13,9 106/(m·ohm)
|
Termiese geleidingsvermoë
|
102,4 W/(m*K)
|
1ste ionisasiepotensiaal
|
18,8 kJ/mol
|
2de ionisasiepotensiaal
|
3052 kJ/mol
|
3de ionisasiepotensiaal
|
4420 kJ/mol
|
4de ionisasiepotensiaal
|
5877 kJ/mol
|
5de ionisasiepotensiaal
|
7975 kJ/mol
|
6de ionisasiepotensiaal
|
9590 kJ/mol
|
7de ionisasiepotensiaal
|
11343 kJ/mol
|
8ste ionisasiepotensiaal
|
14944 kJ/mol
|
9de ionisasiepotensiaal
|
16963,7 kJ/mol
|
10de ionisasiepotensiaal
|
48610 kJ/mol
|
Mees stabiele isotope
|
|
SI eenhede en STD word gebruik tensy anders vermeld.
|
Kalium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool K en atoomgetal van 19. Dit is 'n sagte, silwerwit metaalagtige alkalimetaal wat natuurlik in verbinding met ander elemente voorkom in seewater en baie ander minerale. Dit oksideer vinnig in lug, is baie reaktief, veral in water, met sy chemiese eienskappe baie soortgelyk aan dié van natrium.