Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumjodied |
Sistematiese naam | Kaliumjodied |
Chemiese formule | KI |
Molêre massa | 166,00 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7681-11-0[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=708 pm[2] |
Ruimtegroep | Fm3m; F4/m 3 2/m |
Nommer | 225 |
Schönfliess-simbool | O5h |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 681 °C[1] |
Kookpunt | °C[1] |
Digtheid | 3,13 [g/cm3] @ 25 °C[1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water[1] 1430 [g/L] water @300K[1] |
Brekingsindeks | 1,6608 @ 632,8 nm[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | >2.000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumjodied is 'n sout van die alkalimetaal kalium en waterstofjodied met die formule KI. Dit is 'n stof met 'n baie hoë oplosbaarheid in water. 'n Liter versadigde oplossing bevat ongeveer 1430 gram KI, meer as die gewig van 'n liter water.