Kangorivier

Die Kangorivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en 20 km oos van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.


Developed by StudentB