Karmelberge | |
---|---|
Karmelberge
Tipiese landskap
| |
Hoogste punt | Rom Carmel (546 m) |
Hebreeuse Naam | Karem El/Har Ha'Karmel (God se wingerd) |
Arabiese Naam | Kurmul/Jabal Mar Elyas (Elia se berg) |
Ligging | Distrik Haifa, Israel |
Lengte | 39 km |
Breedte | 8 km |
Karmelberg[1] is 'n kusbergreeks in die noorde van Israel. Dit strek van die Middellandse See na die suidooste. Die bergreeks is 'n Unesco-biosfeerreservaat en Haifa, Israel se derde grootste stad, is geleë op die noordelike helling. Die Hebreeuse naam 'Karem El' beteken 'God se wingerd'. Die monnikeorde Karmeliete kry sy naam van die berg.