Kering | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1962 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | François-Henri Pinault (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Luukshede, mode, leerware, juwele, horlosiemakery |
Inkomste | €13,100 miljard |
Werknemers | 36 646 |
Webwerf | kering.com |
Kering, aanvanklik Établissements Pinault en daarna Pinault-Printemps-Redoute (PPR), is 'n Franse luuksegoedere groep, eienaar van verskeie handelsmerke, waaronder Gucci, Yves Saint Laurent, Bottega Veneta, Balenciaga, Boucheron en Alexander McQueen. Kering Eyewear (30% in besit van Richemont) vervaardig brilrame vir handelsmerke wat al dan nie tot die groep behoort.
Sedert 2005 word die groep bestuur deur François-Henri Pinault, wat dit in 2013 herdoop het tot Kering. Die KER-indeks is deel van die CAC 40[1].