Kisj Kiški (Sumeries) 𒆧𒆠 (wigskrif) Kiššatu (Akkadies) | ||
Die ruïnes van Kisj ten tyde van uitgrawings. | ||
Land | Irak | |
Soort | Nedersetting | |
Streek | Mesopotamië | |
Geskiedenis | ||
Gestig | In Obeid-tydperk | |
Tydperk | Obeid-, Hellenistiese tydperk |
Kisj (Sumeries: Kiš, transliterasie: Kiški; wigskrif: 𒆧𒆠;[1] Akkadies: Kiššatu[2]) was ’n antieke tell (heuwelstad) van Sumer in Mesopotamië, wat waarskynlik naby die moderne Tell al-Uhaymir in Irak geleë was: oos van Babilon en 80 km suid van Bagdad.[3][4]